background preloader

Vryheid van spraak

Facebook Twitter

Think Fast, Talk Smart: Communication Techniques. Amazing Jon Stewart Interview by Rachel Maddow. Find your voice and inspire others to find theirs - AVG Yahoo Search Results. Trevor Noah Latest 2016 HD. Search. Vryheid van spraak II. En wat maak hierdie artikel so belangrik?

Vryheid van spraak II

Hoofsaaklik omdat dit die waghond is vir die res van die handves van menseregte. Want soos jy weet het elkeen van ons onder die grondwet die reg op gelykheid, menswaardigheid, reg op lewe, reg op vryheid en beskerming, reg op privaatheid, reg op godsdiensvryheid en eie opinie, vrye assosiasie, en so gaan die lys aan. Die reg op vryheid van uitdrukking - Die Hervormer. Elkeen het die reg op vryheid van uitdrukking, aldus artikel 16(1) van die Grondwet van Suid-Afrika.

Die reg op vryheid van uitdrukking - Die Hervormer

Hierdie fundamentele reg, ook bekend as vryheid van spraak of spraakvryheid, hoewel dit ook ander uitdrukkingsvorme soos simbole, kleredrag en kuns insluit, word wyd beskou as die spilpunt waarom ’n grondwetlike demokrasie draai. Volgens die Grondwethof is die veronderstelde gevolg van die artikel 16-reg ’n meer verdraagsame gemeenskap. Hierdie reg is ongelukkig dikwels die eerste slagoffer van despotisme, tirannie en outokrasie, terwyl die gereelde misbruik daarvan op die eerste tekens van anargie kan dui. Vryheid van spraak en die “etiese aktiwiteit van denke” Vryheid-van-spraak-waar-word-die-streep-getrek. Helené Bam - Vryheid van spraak en uitdrukking is fundamenteel tot die beginsels van ’n grondwetlike demokrasie.

vryheid-van-spraak-waar-word-die-streep-getrek

Die mandaat van die media is dus nie net om die publiek op te voed, in te lig en te vermaak nie, maar ook om dié wat in posisies van mag is aanspreeklik te hou en korrupsie te openbaar. Alhoewel vryheid van spraak en uitdrukking beskerm word in die Grondwet van Namibië, meen Yvonne Dausab, visedekaan van die fakulteit van regte by die Universiteit van Namibië, dat ’n individu of publikasie se reg tot vryheid van spraak en uitdrukking tóg grense het. Volgens Dausab maak die meeste lande in die wêreld se grondwette voorsiening vir die inperking van vryheid van spraak wanneer dit inbreuk maak op die regte van ander, openbare orde bedreig of demokratiese beginsels ondermyn.

Vryheid-van-spraak-waar-word-die-streep-getrek. VanMarle Vryheid%282009%29. Vryheid van spraak - Dr. Abel Pienaar. Deur Dr.

Vryheid van spraak - Dr. Abel Pienaar

Abel Pienaar op 1 Desember 2011 Die hoeksteen van vryheid is die vrye vloei van inligting en daarmee saam die reg om jouself te kan uitdruk sonder die vrees van vervolging. Iets waaraan ons gewoond geraak het die afgelope paar jaar. Onder apartheid was dit nie so nie, maar na 1994 het ons as 'n jong demokrasie 'n nuwe grondwet gekry. Wat is vryheid van spraak? Vryheid van spraak die reg van mense om hulle opinies uit te druk sonder… Translated to English.