background preloader

Surrealist Art

Facebook Twitter

Surrealism: The Art of Self Discovery. 27 Extraordinary Surreal Illustrations of Women. Art is a thing that attracts almost every individual.Today we would like to share with you 27 extraordinary surreal illustrations. Salvador Dalí - Wikipedia. Salvador Felipe Jacinto Dalí Domènech Marquis of Pubol (11 Mei 1904 - 23 Januarie 1989), algemeen bekend as Salvador Dalí, was 'n Spaanse kunstenaar en een van die belangrikste skilders van die 20ste eeu. Hy was 'n bekwame tekenaar en die bekendste vir die opmerklike, bisarre en beeldskone beelde in sy surrealistiese werk. Sy vakkundigheid rakende sy skilderwerk word dikwels toegeskryf aan die invloed van die meesters uit die Renaissance-tydperk.[1] Een van sy bekendste werke, "Die volharding van herinnering" (La persistencia de la memoria), is in 1931 voltooi.

Sy kunssinnige repertorium het ook rolprente, beeldhouwerk en fotografie ingesluit. Hy het saam met Walt Disney gewerk aan die Oscar-benoemde kort animasierolprent Destino, wat postuum in 2003 uitgereik is. Alhoewel hy in Katalonië, Spanje gebore is, het Dalí op sy Arabiese afkoms aangedring en beweer dat sy voorouers afkomstig was van die More wat Spanje in 711 binnegeval het. Biografie[wysig] Vroeë lewe[wysig] Salvador Dali Online. The Salvador Dali Gallery. Salvador Dali Quotes. Salvador Dali: Biography, painting, galleries, posters, and anaglyph.