background preloader

Inspirational and industry

Facebook Twitter

Pieter Cilliers Produksies - Kwêla. Pieter Cilliers Pieter Cilliers het in 1969 aan die Rustenburgse Hoërskool gematrikuleer en daarna teologie by Tukkies gaan studeer.

Pieter Cilliers Produksies - Kwêla

Hy het in 1976 as predikant van die Hervormde Kerk gekwalifiseer nadat hy die grade B.A. (1972) en B.D. (cum laude - 1975) aan die Universiteit van Pretoria voltooi het. Hy was in die bediening tussen 1976 en 1981 en het in dié tyd ’n Kommunikasiekundegraad (met lof) deur UNISA voltooi. >> lees meer. Digital advertising and marketing: only the best ideas worldwide, since 2003. Creative Criminals - It's all about advertising.